Die belangrikste wat vandag foutgegaan het is ek het die verkeerde kaartjie saamgebring. Dis hoekom ek nie die komiese duo Mike en Mavis gesien het nie. Wel het ek die gesprek bygewoon met drie skrywers van misdaadromans. My het gelyk Irma van Zyl het die boek geskryf wat ik wil lees. Dis hoekom ik die boek "Gifbeker" gekoop het. Sy het die boek vir my gesigneer.
In die gespreksreeks van Netwerk24 (wat 'n nuusaanbieder is) het hulle gesels oor hoekom die kerke leegloop (in Suid-Afrika). In 'n ander gesprek het die journalis vertel oor die opspraakwekkende bylmoorde op die Van Breda's van Stellenbosch. (Die seun Henry staan nou in die hof op aanklag van moord op sy ma, pa en boet. Sy sussie het dit oorleef maar die toneel sit nie in haar geheue opgeslaan nie.)
Daar het 'n man -bygesê- my 'n kompliment gemaak oor my Afrikaans. Ek glo hy het dit rêrig so gevind. Ek sê ek het nie meer as 10 woorde gesê. Maar die man sê hy kon weet.
Ek het ook vijf kinders raakgeloop wat gesing het vir 'n bietjie geld. "Ska-rumba" het hulle gesing en ek het saamgesing.
Jy dink die dag het vir my boring gewees. Moenie worrie nie. Vir vijf ure was ek gedompel in die Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie is die rede van my besoek.
Wat my teengestaan het was die polisieman wat 'n bietjie kos gehaal het by 'n take-away-restaurant gedoen het. Sy polisiebakkie het anderkant die straat gestaan. Op die straat daar was robots. Die vir om over te steek stond op rood, maar hy steur hom nie daaraan nie. Hy steek sommer oor. Dat het hy geleer van Zuma: reëls is voor ander mense, nie glad vir jou nie. Jy is immers in staatsdiens.
Ramaphosa moet die ganse trap skoonveë, ook die eerste tree.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking