Die avontuur gaan aan. Dit is aan die gebeur. Ek is nou in 'n hotel in Hoofddorp om môre met die shuttlebus na die vlughawe te gaan. Om 10.00 uur is dit definitief. Dan is ek op pad Suid-Afrika toe. Ek het die wonderlijke gevoel asof ek huis toe gaan. Maar dit is nie. My hart is bly.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking