Môre gaan ek ry Addo-park toe. Vandag het ek 'n bietjie rustig gehou. Alleen in die oggend het ek die Langenhoven Museum toe gegaan. Daai man het al vroeg in my Suid-Afrika-avontuur indruk op my gemaak. As jy nie bekend is met Langenhoven nie dan kan jy hom soek op Wikipedia.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking