Ek het gebly op De Rust by Guest Lodge http://housemartin.co.za. 👍👍
8 April 2017
Vandag met Willemien
Daar was ook die kleinseun van een van die oprigters van die ANC, Sol Plaatje. Jy kan begryp daar was in dié gesprek 'n soektog na
werklike versoening.
Langenhoven het in 1918 Die Stem geskryf en dié het in 1957 die nasionale lied geword van Suid-Afrika. Die Stem is verbind aan die Apartheid. Willemien sê die twee Afrikaanstalige reëls, die nog oorgebly is van Die Stem, kan word geskrap.
"Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee."
Langenhoven het op Oudtshoorn gewoon. Hy het glo Die Stem op De Rust geskryf.
"Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee."
Langenhoven het op Oudtshoorn gewoon. Hy het glo Die Stem op De Rust geskryf.
Juanita het 'n liedjie gemaak met as titel "Langenhoven". Sy het vir my eintlik die saadjie gesaai wat uitgekom het toe ek gesoek het na die binneste van wat Suid-Afrika is. Langenhoven is vir my die wegspringplek in hierdie opsig. Hoekom ek luister na die kleindogter van Langenhoven op my eerste dag by die KKNK? Okkasie?
Terug na 8 april 2017.
Die lange wagte vir die optree van Juanita het begin. Maar om te wag, dat
is eintlik niks doen en dat is my op die lyf geskryf. En dan begin die show. Eers die vriende van Juanita, soos Refentse en Bok van Blerk. Ek hou van
sy histories georiënteerde liedjies.
Ek is bly met enige terugvoer.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking