Uit my dagboek en oor die brand.
12 April 2017
12 April 2017
Direk na die ontbyt het ek gaan ry. By Oudtshoorn links. Bietjie
verkeerd gery. Style strate. Toe weer op die regte pad gekom. Oor twee passe
gery. Dié was baie skoon. Toe het ek in Knysna gekom. Maar in die stad kon ek restaurant Senza nie vind nie. Toe het ek snuf in die neus gekry en het ek na Places Of Interest gesoek op my GPS-navigator. Ek moes net 6,5 km verder ry. Pragtig plekkie. ’n
Baai, Knysma Klippe. Sie foto's. Op die eerste foto sie jy Senza in die rooi sirkel. Hierdie restaurant lig mooi aan die ingang van die Knysna lagune. Ek het nog Nederlanders raakgesien. Die pizza was baie lekker. Toe viel die mis van
die berge en het die baai gevul. ’n Mens sê “mis verdwijn vir die son”. Hierdie keer nie. Ek het geluk gehad. 2 Mei 2017 is hierdie restaurant gesluit
weens hemelhoë skulde. En een maand later (7 juni 2017) het Knysna aan die brand geraak. 10.000 mense was ontruim. Daar was baie skade. Sie https://www.youtube.com/watch?v=s9fZuOp83jU.
Meer inligting oor Knysna kry jy op Wikipedia.
https://af.wikipedia.org/wiki/Knysna
Nederlands https://nl.wikipedia.org/wiki/Knysna
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking